Powerhouse Ministries Website

FOR MORE INFORMATION PLEASE VISIT OUR WEBSITE www.powerhouse.co.za

Monday, May 23, 2011

Huweliksverrykings naweek – Franci en Wihann Nel


HUWELIKSVERRYKINGS NAWEEK 2 & 3 SEPTEMBER 2011
  
Is jy gelukkig getroud en dol tevrede met jou Huwelik en soek nog meer.....
of krap julle partykeer en verstaan nie wat nou werklik aangaan nie.....
of voel jy partykeer dat daar dalk iets is wat julle mis en weet daar moet nog wees....
of...wil jy dalk nog 'n paar geheimpies van die liefde weet.....

DAN IS HIERDIE NAWEEK VIR JULLE!!!

Franci en Wihann nooi julle uit om op die 2de en 3de September saam met hulle
te kom kuier vir 'n naweek vol PRET, AVONTUUR,  ONTDEKKINGS en
sommer nog vele meer.

Inskrywingsvorms op die WEB by http://franci.yolasite.com/
of by Anzel in die kantoor 021 914 0799

SIEN JOU DAAR!!!
Venue Bloemendal Hotelskool
Kostes R380.00 per paartjie ( borge sal beskikaar gemaak kan word)

Prophetic Workshop




Date: Friday 26 August 2011: 19:00-22:00 &; Saturday 27 August 2011 09:00-17:00
Venue: Powerhouse Building, Pasita Park, 21 Pasita Street, Rosenpark, Bellville
Speaker: Prophet Zoƫ Botes